Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 13:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en nou sondig hulle meer en meer en maak vir hulleself gegote beelde, bekwaam gemaak van silwer, almal die werk van vakmanne. Hulle sê vir hulle: “Laat die man wat offer, die kalwers soen!”

Lees volledige hoofstuk Hoshea 13

Kyk Hoshea 13:2 in konteks