Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 13:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(14:1) Shomron sal skuldig gehou word, want sy het teen haar God rebelleer. Hulle sal val deur die swaard, hulle kinders sal in stukkies verpletter word en hulle verwagtende vroue sal oopgesny word.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 13

Kyk Hoshea 13:16 in konteks