Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 13:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Alhoewel hy floreer tussen die riete sal ’n Oostewind kom, die wind van יהוה, wat uit die wildernis opkom en sy fontein sal droog word en sy bron sal opgedroog wees. Dit sal sy skat van alle kosbare voorwerpe plunder.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 13

Kyk Hoshea 13:15 in konteks