Ou Testament

Nuwe Testament

Havakkuk 3:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het gehoor en my ingewande het gebewe, by die klank het my lippe getril. Verderf het my gebeente ingegaan en ek het gebewe waar ek was omdat ek stil moet wag op die dag van benoudheid; vir die mense wat ons sal inval om op te staan.Yir 8:13 die drag van die olyfboom faal en die lande geen kos produseer nie; die kleinvee uit die kraal afgesny word en daar geen beeste in die krale sal wees nie,

Lees volledige hoofstuk Havakkuk 3

Kyk Havakkuk 3:16 in konteks