Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 7:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het vir Noag gesê: “Kom in die ark in, jy en jou hele huisgesin, want Ek het gesien dat jy, in hierdie geslag, alleen onskuldig en opreg is voor My.

2. Van al die rein diere moet jy vir jou sewe mannetjies en sewe wyfies vat, maar van die diere wat nie rein is nie, twee; die mannetjie en sy wyfie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 7