Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sê ook vir Farao: “Ons het gekom om as besoekers in die land te bly, want u diensknegte het geen weiding vir hulle kleinvee nie omdat die hongersnood in die land Kena’an swaar is; daarom nou, laat asseblief u diensknegte in die land Goshen woon.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:4 in konteks