Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die tyd van Yisra’el om dood te gaan het nader gekom en hy het sy seun Yosef laat roep en vir hom gesê: “As ek nou guns in jou oë gevind het, sit asseblief jou hand onder my dy en bewys vir my omgee en waarheid; moet my asseblief nie in Mitzrayim begrawe nie,

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:29 in konteks