Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yosef het al die grond van Mitzrayim vir Farao opgekoop, want die Mitzrayiete het elkeen sy stuk grond verkoop omdat die hongersnood vir hulle te swaar was. So het die land, Farao se eiendom geword.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:20 in konteks