Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe dié jaar verby was, het hulle na hom gekom in die volgende jaar en vir hom gesê: “Ons kan dit nie vir my meester wegsteek nie, maar die geld is op en my meester het ons vee en beeste. Daar het niks voor my meester oorgebly nie as net ons liggame en ons grond.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:18 in konteks