Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe bring hulle hul vee na Yosef toe en Yosef het vir hulle brood gegee vir die perde, die kleinvee, die beeste van die troppe en vir die donkies en hy het hulle dié jaar gevoed met brood vir die waarde van al hulle vee.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:17 in konteks