Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Yosef het gekom en aan Farao verslag gegee en gesê: “My vader en my broers en hulle kleinvee en beeste en alles wat hulle besit, het gekom uit die land Kena’an en let op, hulle is nou in die land Goshen.”

2. Hy het vyf man vanuit sy broers saamgevat en hulle aan Farao voorgestel.

3. Farao sê vir sy broers: “Wat is julle beroep?” Hulle antwoord Farao: “U diensknegte is herders van kleinvee, ons, sowel as ons vaders.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 47