Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 44:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle uit die stad uitgetrek het en nog nie ver weg was nie, het Yosef vir die opsigter oor sy huis gesê: “Staan op en jaag die manne agterna en as jy hulle inhaal, vra hulle: ‘Waarom het julle boosheid vir die goeie terugbetaal?

Lees volledige hoofstuk Genesis 44

Kyk Genesis 44:4 in konteks