Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 4:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Adam het weer intiem met sy vrou verkeer en sy het geboorte gegee aan ’n seun en hom Shet genoem, want, het sy gesê: ‘God het vir my ’n ander saad benoem in die plek van Hevel omdat Kayin hom doodgeslaan het.’

Lees volledige hoofstuk Genesis 4

Kyk Genesis 4:25 in konteks