Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 4:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. As Kayin sewe maal gewreek word, dan Lemekh sewe en sewentig maal.”

25. Adam het weer intiem met sy vrou verkeer en sy het geboorte gegee aan ’n seun en hom Shet genoem, want, het sy gesê: ‘God het vir my ’n ander saad benoem in die plek van Hevel omdat Kayin hom doodgeslaan het.’

26. Ook vir Shet is ’n seun gebore, wat hy Enosh genoem het. Van daardie tyd af het hulle die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה onterend aangeroep.

Lees volledige hoofstuk Genesis 4