Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 35:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

God het vir Ya’akov gesê: “Staan op, gaan op na Beit-El, bly daar en bou daar ’n altaar vir die Magtige God wat aan jou verskyn het toe jy gevlug het van die teenwoordigheid van jou broer, `Esav, af.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 35

Kyk Genesis 35:1 in konteks