Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ya’akov het die lammers geskei en hy draai die koppe van die vee na die gestreeptes en almal wat bruin was onder Lavan se vee. Hy het vir hom afsonderlike troppe gemaak en dié nie saam met Lavan se vee gesit nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:40 in konteks