Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 28:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Staan op, gaan na Paddan-Aram, na die huis van B’tu’el, jou moeder se vader en gaan haal vir jou daar ’n vrou uit die dogters van Lavan, jou moeder se broer.

Lees volledige hoofstuk Genesis 28

Kyk Genesis 28:2 in konteks