Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het gebeur dat toe Yitz’gak oud geword het en sy oë so swak was dat hy nie kon sien nie, hy sy oudste seun `Esav geroep en vir hom gesê het: “My seun!” Hy het hom geantwoord: “Hier is ek!”

2. Hy sê: “Let op, ek is nou oud en ek ken nie die dag van my dood nie.

3. Vat nou asseblief dadelik jou wapens, jou pylkoker en jou boog en gaan uit in die veld, jag vir my kos

Lees volledige hoofstuk Genesis 27