Dit het gebeur dat toe Yitz’gak oud geword het en sy oë so swak was dat hy nie kon sien nie, hy sy oudste seun `Esav geroep en vir hom gesê het: “My seun!” Hy het hom geantwoord: “Hier is ek!”