Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Avimelekh het Yitz’gak geroep en gesê: “Let op, sy is sekerlik jou vrou! Hoekom het jy dan verklaar: sy is my suster?” Yitz’gak antwoord hom: “Omdat ek gedink het dat ek miskien om haar ontwil doodgemaak sal word.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:9 in konteks