Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:33-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. Hy het dit Shiv’ah genoem; daarom is die naam van die stad Be’er-Sh’va tot vandag toe.

34. Toe `Esav veertig jaar oud was, het hy Y’hudit, die dogter van Be’eri, die Hetiet en Basmat, die dogter van Elon, die Hetiet vir hom as vroue gevat

35. en hulle was vir Yitz’gak en Rivkah ’n gees van bitterheid.

Lees volledige hoofstuk Genesis 26