Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yitz’gak het die waterputte weer oopgegrawe wat hulle in die dae van sy vader Avraham gegrawe het en wat die F’lishtyne ná die dood van Avraham toegestop het en dit genoem volgens die name wat sy vader daaraan gegee het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:18 in konteks