Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hy sê: “Geseënd is יהוה, die God van Avraham, my meester, wat Sy omgee en Sy waarheid nie aan my meester teruggehou het nie. Wat my betref, יהוה het my op die pad gelei na die huis van die broer van my meester.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:27 in konteks