Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Avram hoor dat sy broerskind as gevangene weggevoer is, het hy sy drie honderd en agtien opgeleide, geoefende manne, wat in sy huis gebore is, laat uittrek en hulle tot by Dan agtervolg.

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:14 in konteks