Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 8:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daarna het ons weggegaan van die rivier Ahawa af op die twaalfde dag van die eerste maand, om na Yerushalayim te gaan en die hand van ons God was op ons en Hy het ons bevry uit die hand van ons vyande en van hulle wat langs die pad lê en wag

Lees volledige hoofstuk `Ezra 8

Kyk `Ezra 8:31 in konteks