Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 7:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

opgegaan uit Bavel. Hy was ’n skrifgeleerde, geskool in die wet van Moshe wat יהוה, die God van Yisra’el, gegee het. Die koning het aan hom al sy versoeke toegestaan sodat hy kon lewe soos hy wou volgens die wet van יהוה, sy God.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 7

Kyk `Ezra 7:6 in konteks