Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 6:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat ook die goue en silwer voorwerpe van die huis van God, wat N’vukadnetzar uit die tempel in Yerushalayim weggevat en na Bavel gebring het, teruggegee word en weer na die tempel, wat in Yerushalayim is, gebring word, elkeen na sy plek en jy moet hulle in die huis van God sit;

Lees volledige hoofstuk `Ezra 6

Kyk `Ezra 6:5 in konteks