Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 6:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. In die stad van Agm’ta, wat in die provinsie Médië lê, is ’n boekrol gevind en só was daarin geskrywe:

3. in die eerste jaar van Koresh, die koning, het Koresh die koning ’n verordening uitgevaardig en beveel dat die huis van God, wat in Yerushalayim is, herbou moet word op die plek waar hulle offers bring en sy fondasies gegooi word; sy hoogte moet sestig el en sy breedte twintig el wees;

4. met drie lae groot klippe en deure van nuwe hout en laat die onkoste uit die huis van die koning betaal word.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 6