Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 4:22-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Gee aandag dat jy nie faal om dit te doen nie sodat die skade nie groter sal word tot skade van die konings nie.”

23. Toe die afskrif van die brief vanaf Artag’shashtra, die koning, aan Regum, die kanselier, Shimshai, die skrywer en hulle bondgenote voorgelees is, het hulle haastig na Yerushalayim, teen die Y’hudahiete opgegaan en hulle met ’n sterk weermag laat ophou bou.

24. Toe het die werk aan die huis van God, wat in Yerushalayim is, opgehou en dit is gestaak tot in die tweede jaar van die regering van Daryavesh, koning van Perse.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 4