Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 4:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die afskrif van die brief vanaf Artag’shashtra, die koning, aan Regum, die kanselier, Shimshai, die skrywer en hulle bondgenote voorgelees is, het hulle haastig na Yerushalayim, teen die Y’hudahiete opgegaan en hulle met ’n sterk weermag laat ophou bou.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 4

Kyk `Ezra 4:23 in konteks