Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 10:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het al die manne van Y’hudah en Binyamin binne drie dae in Yerushalayim bymekaargekom. Dit was die negende maand, op die tiende van die maand en die hele volk van יהוה het in die straat voor die huis van יהוה vergader en gebewe en geskud as gevolg van hierdie saak.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 10

Kyk `Ezra 10:9 in konteks