Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 10:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’khanyah, die seun van Yegi’el, van die seuns van `Eilam, begin praat en sê vir `Ezra: “Ons het teen ons God oortree en het vreemde vroue uit die volke van die land gevat. Is daar nou enige hoop vir Yisra’el in hierdie saak?

Lees volledige hoofstuk `Ezra 10

Kyk `Ezra 10:2 in konteks