Ou Testament

Nuwe Testament

`Ezra 10:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die ballinge het so gedoen en `Ezra, die priester, het tien manne gekies, hoofde van hulle families en hulle is almal by hul naam uitgeroep en hulle het op die eerste dag van die tiende maand gaan sit om die saak te ondersoek.

Lees volledige hoofstuk `Ezra 10

Kyk `Ezra 10:16 in konteks