Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hy het dit te gering geag om die hand aan Mordekhai alleen te slaan, want hulle het aan hom die volk van Mordekhai openbaar, waarop Haman daarna gesoek het om almal van Y’hudah, wat in die hele koninkryk van Agashverosh was, die volk van Mordekhai, te vernietig.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:6 in konteks