Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en al die diensknegte van die koning wat in die poort van die koning was, het gebuig en respek aan Haman betoon, want so het die koning aangaande hom bevel gegee, maar Mordekhai het nie gebuig of respek betoon nie.Hand 5:29

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:2 in konteks