Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die briewe is met die hardlopers, na al die provinsies van die koning, gestuur om almal van Y’hudah te vernietig, dood te maak en uit te roei, jonk en oud, kinders en vroue, op een dag, op die dertiende dag van die twaalfde maand, dit is die maand Adar en om hulle besittings as buit te plunder.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:13 in konteks