Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en die wat naaste aan hom was, was Karshna, Shetar, Admata, Tarshish, Meres, Marsna en Memukhan, die sewe prinse van die Perse en die Mede wat in die teenwoordigheid van die koning gesit het en wat voor hom gesien is by die poort van die koninklike paleis.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:14 in konteks