Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die koning met die wyse manne, die kenners van die tye, gepraat, want dit was die koning se gebruik, hy het sake bespreek in die teenwoordigheid van almal wat die wet en die reg geken het

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:13 in konteks