Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe sê vir Farao: “U het die eer bo my om vir my te sê watter tyd moet ek vir u en u diensknegte en vir u volk intree sodat die paddas van u en vanuit u huise uitgeroei word om net in die rivier oor te bly?”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:9 in konteks