Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Farao Moshe en Aharon laat roep en gesê: “Tree in by יהוה sodat Hy die paddas van my en van my volk af sal wegvat en ek sal die volk laat gaan sodat hulle aan יהוה kan offer.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:8 in konteks