Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe en Aharon het dit so gedoen, soos יהוה beveel het; hy het die staf opgelig en die water wat in die rivier was, geslaan voor die oë van Farao en voor die oë van sy diensknegte en al die water in die rivier is in bloed verander.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:20 in konteks