Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het met Moshe gepraat: “Sê vir Aharon: ‘Vat jou staf en steek jou hand uit oor die waters van die Mitzrayiete, oor hulle strome, hulle riviere, hulle waterpoele en oor al hulle waterliggame sodat dit bloed word.’ Daar sal bloed in die hele land van Mitzrayim wees; in hout- en in klipbakke.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:19 in konteks