Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 39:41-43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

41. die geweefde klere, waarmee in die Afgesonderde plek bedien is, die afgesonderde klere van Aharon, die priester en die klere van sy seuns, om in te dien as priesters.

42. Volgens alles wat יהוה Moshe beveel het, so het die seuns van Yisra’el al die werk gedoen.

43. Moshe het al die werk inspekteer en werklik, hulle het dit gemaak soos יהוה beveel het, so het hulle dit gemaak en Moshe het hulle geseën.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 39