Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 39:23-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Die opening van die bokleed was in die middel daarvan soos die opening van ’n borswapen; die opening het ’n soom rondom gehad sodat dit nie mag skeur nie.

24. Aan die soom van die bokleed het hulle granate gemaak van blou, pers en bloedrooi materiaal en wit geweefde linne.

25. Hulle het ook klokkies van suiwer goud gemaak en die klokkies tussen die granate gesit, aan die soom van die bokleed, rondom, tussen die granate:

Lees volledige hoofstuk Eksodus 39