Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 39:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hulle het die borsplaat, met sy ringe, met ’n blou toutjie aan die ringe van die skouerstuk vasgebind sodat dit bo die band van die skouerstuk sou wees en die borsplaat nie van die skouerstuk kon afskuif nie, soos יהוה Moshe beveel het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 39

Kyk Eksodus 39:21 in konteks