Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en gesê: “יהוה, as ek nou guns in U oë gevind het, laat יהוה asseblief tussen ons trek, al is dit ’n hardnekkige volk, maar vergewe ons oortreding van die wet en ons sonde en vat ons as U eie besitting.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:9 in konteks