Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê God: “Let op, Ek sluit ’n verbond. Voor jou hele volk sal Ek uitsonderlike wonderwerke doen soos daar op die hele aarde en onder al die nasies nie gedoen is nie sodat al die mense tussen wie jy is, die werk van יהוה kan sien, want dit is ’n verskriklike ding wat Ek met jou sal doen.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:10 in konteks