Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het omgedraai en van die berg afgeklim, met die twee tafels van die Getuienis in sy hand. Die tafels was op altwee kante geskryf; hulle was op die een en op die ander kant geskryf.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:15 in konteks