Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aharon moet dit aanhê wanneer hy bedien sodat die geluid daarvan gehoor word as hy in die Afgesonderde plek, voor die Teenwoordigheid van יהוה, ingaan en as hy uitgaan sodat hy nie sterf nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:35 in konteks