Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 27:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die ingang van die voorhof moet ’n behangsel van twintig el wees, van blou, pers en bloedrooi materiaal en wit geweefde linne, die produk van kunstige weefwerk; met vier pilare en hulle vier voetstukke.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 27

Kyk Eksodus 27:16 in konteks